Atnaujinkite slapukø nuostatas

El. knyga: ’n Volledige gids tot die slange van Suider-Afrika

  • Formatas: 360 pages
  • Iðleidimo metai: 08-Sep-2022
  • Leidëjas: Struik Nature
  • Kalba: afr
  • ISBN-13: 9781775847526
  • Formatas: 360 pages
  • Iðleidimo metai: 08-Sep-2022
  • Leidëjas: Struik Nature
  • Kalba: afr
  • ISBN-13: 9781775847526

DRM apribojimai

  • Kopijuoti:

    neleidþiama

  • Spausdinti:

    neleidþiama

  • El. knygos naudojimas:

    Skaitmeniniø teisiø valdymas (DRM)
    Leidykla pateikë ðià knygà ðifruota forma, o tai reiðkia, kad norint jà atrakinti ir perskaityti reikia ádiegti nemokamà programinæ árangà. Norint skaityti ðià el. knygà, turite susikurti Adobe ID . Daugiau informacijos  èia. El. knygà galima atsisiøsti á 6 árenginius (vienas vartotojas su tuo paèiu Adobe ID).

    Reikalinga programinë áranga
    Norint skaityti ðià el. knygà mobiliajame árenginyje (telefone ar planðetiniame kompiuteryje), turite ádiegti ðià nemokamà programëlæ: PocketBook Reader (iOS / Android)

    Norint skaityti ðià el. knygà asmeniniame arba „Mac“ kompiuteryje, Jums reikalinga  Adobe Digital Editions “ (tai nemokama programa, specialiai sukurta el. knygoms. Tai nëra tas pats, kas „Adobe Reader“, kurià tikriausiai jau turite savo kompiuteryje.)

    Negalite skaityti ðios el. knygos naudodami „Amazon Kindle“.

Hierdie langverwagte derde uitgawe van n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika is ten volle opgedateer. Nuwe inligting gebasseer op wetenskaplike navorsing is ingesluit, en hou verband met gedrag, identifikasie, voortplanting en gif. Kenmerke van hierdie boek: Dek al die noodsaaklike aspekte van biologie en slang gedrag; spesies se beskrywings word vergesel van volkleur fotos en verspreidingskaarte; eenvoudige simbole maak belangrike inligting dadelik beskikbaar; n aparte Kyk uit vir blokkie help om spesies in die veld gou te identifiseer; hoofstukke oor klassifikasie en identifikasie, aanhou van slange, en die behandeling van slangbyte vul die inligting aan. Verkoopspunte: n Gids oor alle gevaarlike en algemene slange in Suider-Afrika; praktiese noodhulp vir slangbyt; gepak met volkleur beelde; ikone, kaarte en bondige teks maak identifikasie maklik.
Johan Marais is een van Afrika se voorste reptielkundiges en -fotograwe. Hy maak n aansienlike bydrae tot reptielbewaring en het alreeds heelwat boeke en artikels oor die onderwerp geskryf. Marais is hoof uitvoerende beampte van die African Snakebite Institute en tree op as raadgewer vir hospitale en klinieke dwarsoor Afrika oor slange en slangbyte. Hy bied ook n verskeidenheid kursusse van bewusmaking oor en hantering van slange aan.