Atnaujinkite slapukų nuostatas

El. knyga: Die lang man sonder skaduwee

  • Formatas: 248 pages
  • Išleidimo metai: 01-Feb-2018
  • Leidėjas: Umuzi
  • Kalba: afr
  • ISBN-13: 9781415209448
Kitos knygos pagal šią temą:
  • Formatas: 248 pages
  • Išleidimo metai: 01-Feb-2018
  • Leidėjas: Umuzi
  • Kalba: afr
  • ISBN-13: 9781415209448
Kitos knygos pagal šią temą:

DRM apribojimai

  • Kopijuoti:

    neleidžiama

  • Spausdinti:

    neleidžiama

  • El. knygos naudojimas:

    Skaitmeninių teisių valdymas (DRM)
    Leidykla pateikė šią knygą šifruota forma, o tai reiškia, kad norint ją atrakinti ir perskaityti reikia įdiegti nemokamą programinę įrangą. Norint skaityti šią el. knygą, turite susikurti Adobe ID . Daugiau informacijos  čia. El. knygą galima atsisiųsti į 6 įrenginius (vienas vartotojas su tuo pačiu Adobe ID).

    Reikalinga programinė įranga
    Norint skaityti šią el. knygą mobiliajame įrenginyje (telefone ar planšetiniame kompiuteryje), turite įdiegti šią nemokamą programėlę: PocketBook Reader (iOS / Android)

    Norint skaityti šią el. knygą asmeniniame arba „Mac“ kompiuteryje, Jums reikalinga  Adobe Digital Editions “ (tai nemokama programa, specialiai sukurta el. knygoms. Tai nėra tas pats, kas „Adobe Reader“, kurią tikriausiai jau turite savo kompiuteryje.)

    Negalite skaityti šios el. knygos naudodami „Amazon Kindle“.

Die lang man sonder skaduwee, so het die oumense gepraat as hulle die grondpaaie beskryf het wat oor die rug van vlaktes loop soos linte wat plase en veeposte en dorpe aan mekaar bind. Dit was n raaisel wat hulle vir mekaar gevra het om n stram geselskap aan die gang te kry. Met dié raaisel begin Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres, aktrise en radiopersoonlikheid, haar nuwe boek nį die verskyning van Kruidjie roer my, haar boek oor Karookruie wat sy plek as n klassieke werk in Afrikaans ingeneem het. Sy werk reeds vir jare in die Karoo saam met oom Johannes Willemse, legendariese Griekwa-medisyneman. Oom Johannes leer haar hoe om Karookruie te gebruik om mense se lywe en siele te genees en van heinde en ver kom besoekers om hier by hulle gesond te kom raak. In Die lang man sonder skaduwee sit Antoinette haar roeping as geneser voort. Vol begrip en deernis word Karookruie ingespan om allerlei kwale te genees. Maar nou ondersoek sy ook die genesende krag wat in die ou stories, raaisels en rympies van die Griekwa-mense skuil, want dikwels het n fisieke probleem n emosionele oorsprong en is dit stories wat die hart kan genees. Die langman sonder skaduwee is volksbesit: waardevolle inheemse kennis liefdevol opgeteken vir lees en herlees.

Daugiau informacijos

Liriese vertellinge en beskrywings van die lewe in die Karoo;Wyse woorde oor alternatiewe genesing en beterskap;Praktiese raad vir allerlei kwale en skete;Groot mediabelangstelling en radioblootstelling verwag
Antoinette Pienaar is in Carnarvon as een van vyf dogters gebore en het aan die Universiteit van Stellenbosch n graad in drama behaal. Daarna het sy n loopbaan as sangeres gevolg met landwye optredes waarin sy dikwels historiese heldinne, soos Krotoa van die Kaap, besing het. Die afgelope sewentien jaar is sy vakleerling van oom Johannes Willemse diep in die berge van die Karoo. Oom Johannes Willemse is op die plaas Breekkierie in die Kenhardt-distrik as die oudste van twaalf kinders gebore. Hy het saam met sy broers en hulle pa, n stukwerkman, van plaas tot plaas gehelp walle stoot, ploeg, klipkrale bou en putte grawe. In die veld by die skaap het sy oupa Hansie hom die Griekwas se kennis van genesing begin leer. Deur n lewe van harde, gesonde arbeid heen het hy talle mense met die kennis van die veld se helingskuns behandel.