Atnaujinkite slapukų nuostatas

Harry Potter en die Beker Vol Vuur: Harry Potter 4 (2024 ed) 2nd ed [Minkštas viršelis]

4.57/5 (4073177 ratings by Goodreads)
  • Formatas: Paperback / softback, storis: 15 mm, weight: 500 g
  • Serija: Harry Potter
  • Išleidimo metai: 22-Jul-2024
  • Leidėjas: Human & Rousseau (Pty) Ltd
  • ISBN-10: 0798184418
  • ISBN-13: 9780798184410
Kitos knygos pagal šią temą:
  • Formatas: Paperback / softback, storis: 15 mm, weight: 500 g
  • Serija: Harry Potter
  • Išleidimo metai: 22-Jul-2024
  • Leidėjas: Human & Rousseau (Pty) Ltd
  • ISBN-10: 0798184418
  • ISBN-13: 9780798184410
Kitos knygos pagal šią temą:
Die Drietowenaarstoernooi vind by Hogwarts plaas. Slegs towenaars wat ouer as sewentien is, mag inskryf dit keer Harry egter nie om te droom dat hy die kompetisie eendag sal wen nie.

Maar toe die Beker Vol Vuur op Allerheiligeaand die kampioene aanwys, is Harry verstom om te ontdek sy naam is een van dié wat uitgesoek word. Hy moet lewensgevaarlike take uitvoer en drake en Donker towenaars trotseer . . . Maar met sy beste vriende Ron en Hermione aan sy kant, mag hy dit dalk net oorleef . . .
J.K. Rowling is die bekendste skrywer van kinderboeke ter wźreld. Sy is beroemd vir die Harry Potter-reeks. Sy het die idee vir Harry Potter tydens 'n treinreis in 1990 opgedroom en die eerste boek is in 1997 gepubliseer. Die reeks, voltooi in 2007, het 600 miljoen eksemplare wźreldwyd verkoop en het wźreldberoemde films geļnspireer.