Atnaujinkite slapukų nuostatas

Harry Potter en die Gevangene van Azkaban: Harry Potter 3 (2024 ed) [Minkštas viršelis]

4.58/5 (4682388 ratings by Goodreads)
  • Formatas: Paperback / softback, 288 pages, aukštis x plotis x storis: 234x152x15 mm, weight: 500 g
  • Serija: Harry Potter Reeks
  • Išleidimo metai: 20-Jun-2024
  • Leidėjas: Human & Rousseau (Pty) Ltd
  • ISBN-10: 079818440X
  • ISBN-13: 9780798184403
Kitos knygos pagal šią temą:
  • Formatas: Paperback / softback, 288 pages, aukštis x plotis x storis: 234x152x15 mm, weight: 500 g
  • Serija: Harry Potter Reeks
  • Išleidimo metai: 20-Jun-2024
  • Leidėjas: Human & Rousseau (Pty) Ltd
  • ISBN-10: 079818440X
  • ISBN-13: 9780798184403
Kitos knygos pagal šią temą:
Wanneer die Ridderbus deur die donker bars en skreeuend voor hom tot stilstand kom, is dit vir Harry Potter die begin van nog n ongewone jaar op Hogwarts. Sirius Black, n berugte moordenaar en volgeling van Heer Voldemort, het uit Azkaban ontsnap en hulle sź hy is op Harry se spoor. Boonop sien professor Trelawney n aaklige voorbode oor die dood in Harry se teeblare . . . Maar miskien is die vreesaanjaendste ding van alles die Dementors wat die skoolgronde patrolleer . . .
J.K. Rowling is die bekendste skrywer van kinderboeke ter wźreld. Sy is beroemd vir die Harry Potter-reeks. Sy het die idee vir Harry Potter tydens 'n treinreis in 1990 opgedroom en die eerste boek is in 1997 gepubliseer. Die reeks, voltooi in 2007, het 600 miljoen eksemplare wźreldwyd verkoop en het wźreldberoemde films geļnspireer.