Atnaujinkite slapukų nuostatas

Harry Potter en die Halfbloed Prins: Harry Potter 6 (2024 ed) [Minkštas viršelis]

  • Formatas: Paperback / softback, 448 pages, aukštis x plotis x storis: 234x152x15 mm, weight: 500 g
  • Išleidimo metai: 20-Sep-2024
  • Leidėjas: Human & Rousseau (Pty) Ltd
  • ISBN-10: 0798184434
  • ISBN-13: 9780798184434
Kitos knygos pagal šią temą:
  • Formatas: Paperback / softback, 448 pages, aukštis x plotis x storis: 234x152x15 mm, weight: 500 g
  • Išleidimo metai: 20-Sep-2024
  • Leidėjas: Human & Rousseau (Pty) Ltd
  • ISBN-10: 0798184434
  • ISBN-13: 9780798184434
Kitos knygos pagal šią temą:
Wanneer Dumbledore een nag in Ligusterlaan aankom om Harry Potter te kom oplaai, is sy hand swart en verskrompel, asof die vleis weggebrand is. Geheime en gerugte versprei deur die towenaarswźreld, en selfs Hogwarts is nie veilig nie. Harry is oortuig dat Malfoy die Donker Merk dra: daar is n Doodseter tussen hulle. Harry gaan kragtige towerkuns en egte vriende nodig hź terwyl hy Voldemort se donkerste geheime ondersoek, en Dumbledore berei hom voor vir die lot wat nog altyd op hom wag . . .
J.K. Rowling is die bekendste skrywer van kinderboeke ter wźreld. Sy is beroemd vir die Harry Potter-reeks. Sy het die idee vir Harry Potter tydens 'n treinreis in 1990 opgedroom en die eerste boek is in 1997 gepubliseer. Die reeks, voltooi in 2007, het 600 miljoen eksemplare wźreldwyd verkoop en het wźreldberoemde films geļnspireer.