Atnaujinkite slapukų nuostatas

Harry Potter en die Orde van die Feniks: Harry Potter 5 (2024 ed) [Minkštas viršelis]

  • Formatas: Paperback / softback, 640 pages, aukštis x plotis x storis: 234x152x15 mm, weight: 500 g
  • Serija: Harry Potter
  • Išleidimo metai: 20-Aug-2024
  • Leidėjas: Human & Rousseau (Pty) Ltd
  • ISBN-10: 0798184426
  • ISBN-13: 9780798184427
Kitos knygos pagal šią temą:
Harry Potter en die Orde van die Feniks: Harry Potter 5 (2024 ed)
  • Formatas: Paperback / softback, 640 pages, aukštis x plotis x storis: 234x152x15 mm, weight: 500 g
  • Serija: Harry Potter
  • Išleidimo metai: 20-Aug-2024
  • Leidėjas: Human & Rousseau (Pty) Ltd
  • ISBN-10: 0798184426
  • ISBN-13: 9780798184427
Kitos knygos pagal šią temą:
Donker tye het aangebreek op Hogwarts. Nį die Dementors se aanval op sy neef Dudley, besef Harry Potter dat niks Voldemort sal stuit om hom te vind nie.

Al is daar diegene wat die Donker Heer se terugkeer ontken, is Harry nie alleen nie: n Geheime orde vergader by Grimmauldplein om teen die Donker Magte te veg. Harry moet professor Snape toelaat om hom te leer hoe om homself te beskerm teen Voldemort se wrede aanvalle op sy gedagtes. Maar hulle word sterker en Harry se tyd raak min . . .
J.K. Rowling is die bekendste skrywer van kinderboeke ter wźreld. Sy is beroemd vir die Harry Potter-reeks. Sy het die idee vir Harry Potter tydens 'n treinreis in 1990 opgedroom en die eerste boek is in 1997 gepubliseer. Die reeks, voltooi in 2007, het 600 miljoen eksemplare wźreldwyd verkoop en het wźreldberoemde films geļnspireer.