Atnaujinkite slapukų nuostatas

Pierewiet-Leesreeks New edition, Onderwyserspakket Vir Sub A/Graad 1 [Wallchart]

  • Formatas: Wallchart, aukštis x plotis: 325x458 mm, weight: 560 g, Contains Wallchart and Cards
  • Serija: First language: Pierewiet-Leesreeks: Reading Series
  • Išleidimo metai: 25-Oct-1999
  • Leidėjas: Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa
  • ISBN-10: 0636033287
  • ISBN-13: 9780636033283
Pierewiet-Leesreeks New edition, Onderwyserspakket Vir Sub A/Graad 1
  • Formatas: Wallchart, aukštis x plotis: 325x458 mm, weight: 560 g, Contains Wallchart and Cards
  • Serija: First language: Pierewiet-Leesreeks: Reading Series
  • Išleidimo metai: 25-Oct-1999
  • Leidėjas: Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa
  • ISBN-10: 0636033287
  • ISBN-13: 9780636033283
Die teks is gemoderniseerd en vrae is bygevoeg om 'n wyer spektrum van interpretasie te dek. Volkleur illustrasies sal die kind prikkel om die teks te lees. Die leerleesprogram is ontwikkel volgens die vermoens van die ontwikkelingsvlak van die kind. Gebaseer op die klankmetode. Ook geskik vir gebruik deur niemoedertaalsprekers. Unieke heelbreinbenadering. Graad 1 tot 3: Leesboekies met pragtige volkleurillustrasies. Elke leesles word vergesel van prikkelende vrae en takies om die onderwyser se taak te vergemaklik. Pretboeke vir elk van die eerste drie skooljare, met die oog op die vaslegging van die lees- en skryfproses. Onderwyserspakket en Leerlingpakket vir Graad 1.
IN