Atnaujinkite slapukų nuostatas

Ruimland, Dierkaarte [Miscellaneous print]

  • Formatas: Miscellaneous print, aukštis x plotis: 179x147 mm, weight: 450 g
  • Serija: Ruimwerk
  • Išleidimo metai: 25-Apr-1999
  • Leidėjas: Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa
  • ISBN-10: 0636022846
  • ISBN-13: 9780636022843
Ruimland, Dierkaarte
  • Formatas: Miscellaneous print, aukštis x plotis: 179x147 mm, weight: 450 g
  • Serija: Ruimwerk
  • Išleidimo metai: 25-Apr-1999
  • Leidėjas: Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa
  • ISBN-10: 0636022846
  • ISBN-13: 9780636022843
Ruimland is 'n unieke taal- en leesreeks vir Afrikaans Eerste Taal. Die reeks fokus op die spesifieke uitkomstes vir die leerarea Taal, Geletterdheid en Kommunikasie en integreer ook ander leerareas soos Lewensorientasie en Wiskundigegeletterdheid.Die reeks ontwikkel kritiese denke, bevorder visuele geletterdheid en is geskik vir groep en individuele take. Dit sluit nou ook aan by die kind se ervaringsveld en vorm deel van 'n reeks wat strek van Graad 1 tot Graad 12. Die Ruimland-Pretleespak vir Graad 1 en 2 bestaan uit: 47 dierkaarte met raaisels, rympies, liedjies en interessante vrae wat kognitiewe en estetiese ontwikkeling bevorder; vyf plakkate om die leerleesproses te fasiliteer; drie afsonderlike blokspele bestaande uit prent-, woord- en klankblokke, met bypassende kaartjies vir die ontwikkeling van leesvaardigheid; 180 flitskaarte vir die vaslegging van leesvaardigheid; 95 leeskaarte; werkboeke wat skryfvaardigheid ontwikkel en geleentheid bied vir deurlopende assessering en Ruimlees en Pretlees leesboekies vir self-en voorlees. Die Ruimland Leerderboek kan saam of afsonderlik van die pak gebruik word. 'n Holistiese benadering tot taalonderrig word gevolg. Die boek bestaan uit Storievelle en Speelvelle wat op die Storievelle reageer. In die Ruimgids Onderwysersgids, direkte leiding word aan die onderwyser gegee oor Kurrikulum 2005, metodologie en deurlopende assessering. Die leerderboek is gereproduseer in die onderwysersgids om verwysing te vergemaklik.
IN